Compartir
Die Vlinder en die Nuuskierige Agie (en Africanos)
Marianne Winter
(Autor)
·
Jayn Roxton-Wiggill
(Ilustrado por)
·
Annanda Davies
(Traducido por)
·
Independently Published
· Tapa Blanda
Die Vlinder en die Nuuskierige Agie (en Africanos) - Roxton-Wiggill, Jayn ; Davies, Annanda ; Winter, Marianne
$ 56.023
$ 70.029
Ahorras: $ 14.006
Elige la lista en la que quieres agregar tu producto o crea una nueva lista
✓ Producto agregado correctamente a la lista de deseos.
Ir a Mis Listas
Origen: Estados Unidos
(Costos de importación incluídos en el precio)
Se enviará desde nuestra bodega entre el
Lunes 22 de Julio y el
Miércoles 31 de Julio.
Lo recibirás en cualquier lugar de Argentina entre 1 y 3 días hábiles luego del envío.
Reseña del libro "Die Vlinder en die Nuuskierige Agie (en Africanos)"
Ons is almal nuuskeirig, soms baie, baie nuuskierig en ook soms heelwat nuuskierig! Dit is 'n storie van 'n kleine diertjie wat heeltemal baie nuuskierig was. Dis waar. Ja. Hy was so heelwat nuuskeierig dat hy geen tyd gehad het vir enigiets anders nie. Wat van hom gebeur het en hoe en waarom hy verander het, moes jy in hierdie taal onderfinder, en hoe die Pragtige Vlinder hom gehelp het. Ons weet almal dat hulle dalk miskien iets wat ons van hom kan leer. Of miskien weet ons nie? Maar ek is seker jy sal van hierdie kleintjie hou wat baie beleefd was, maar ook vol borrelende persoonlikheid. Hoe dan ook, wat ons weet, is dat hy anders geword het en ook baie oulik - net soos jy en ek. Miskien sal ons ook daardie pragtige vlinder ontmoet. Niks is onmoontlik nie.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.